Nick Robinson (Amerikaanse akteur)

Nick Robinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nicholas John Robinson
Geboorte 22 Maart 1995 (1995-03-22)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nick Robinson (gebore 22 Maart 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Kings of Summer (2013), Jurassic World (2015), en Everything, Everything (2017), en in die televisiereeks Boardwalk Empire (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy